Oor Ons

Sedert

2018

ons storie

Ons bestanddele is vars uit die grond, nou net gepluk en natuurlik PROUDLY SOUTH AFRICAN wat dit daai ekstra lekker warm gevoel in jou maag gee.

Volg ons op sosiale media vir nuwe produkte, resepte en grappies wat jy na middernag eers gaan vang.

Kyk uit vir ons produkte in jou gunsteling slaghuis, naaste Spar-winkels en supermarkte.

As jy nie ons produk in jou gunsteling winkel kry nie, laat ons weet.

Dis ‘n groot plesier. 

– JACQUES VILJOEN