Groentrui + Lemon & Herb Spice
Gewone prys
R 140.00
Beskrywing
Rooibaard®️ Groentrui Lemon & Herb Peri Peri Sous - 'n vars, suurlemoen-en-kruie skop wat jou vleis laat sing sonder om jou lippe te laat brand.
Rooibaard®️ Lemon & Herb Spice - 'n pikante suurlemoen en kruie speserymengsel wat smaakvolle geur aan vieis, groente en marinades gee.
