Kwaadbaard + Kwaad Spice
Gewone prys
R 120.00
Beskrywing
Rooibaard®️ Kwaadbaard Spice - 'n warm braaispesery wat jou vleis ongeewenaarde geur te gee. Ideaal om as 'n speseryvryf te gebruik of by jou gunsteling marinade te voeg.
Rooibaard®️ Kwaadbaard - een van die hittigste chilliesouse op die mark, vol skerp, vurige smaak wat jou kos laat brand en jou smaakknoppies laat gloei!
